×
Skakel na Engels

7 gewilde naelkleure

Dié gewilde naelkleure sal jou grimeersakkie opkikker

 

Kikker jou voorkoms op met hierdie gewilde naelkleure:

1. Pruim

nail colours

redsquare.co.za

Pruimkleur is ryk en koninklik – net reg om jou gemoed te lig!

Essence The Gel Nail Polish (R29,95) in Amazed By You 

2. Osbloed

nail colours

redsquare.co.za

Dié dinamiese kleur is vir die dag en die aand geskik.

Catrice Cosmetics Ultimate Nail Lacquer (R54,95) in Caught On The Red Carpet

 

3. Kobaltblou

nail colours

redsquare.co.za

Gewaarborg om jou in ’n goeie bui te sit.

Essence The Gel Nail Polish (R29,95) in Electriiiiiic 

4. Neutraal

nail colours

redsquare.co.za

Dié elegante skakering is ideaal vir elke dag.

Revlon ColorStay Gel Envy Longwear Nail Enamel (R119) in Perfect Pair  

5. Ligte goud

nail colours

redsquare.co.za

Want almal het ’n bietjie glans in hul lewe nodig, veral in die winter.

Essence Effect Nail Polish (R38,95) in Electric Feathers

6. Weermaggroen

nail colours

clicks.co.za

Hierdie naelkleurneiging is hier om te bly.

OPI Nail Lacquer (R205) in AmazON…AmazOFF 

7. Kanongrys

nail colours

redsquare.co.za

Elegant, klassiek en sjiek.

Essence The Gel Nail Polish (R29,95) in Rock My World

Lees nog skoonheidstories

Lees nog naelsorgstories

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
3 verrassende gebruike vir opknapper

Daar’s meer gebruike vir hierdie haarmiddel as wat jy dink

Close