×
Skakel na Engels

6 verspot maklike verfprojekte

Jy het net ’n bietjie tyd, oorskiet-verfmonsters of -spuitverf en ’n groot behoefte aan ’n selfdoenprojek nodig

Wenke:

• Poreuse artikels soos klippotplanthouers of onbehandelde houtbokse sal altyd beter lyk as hulle eers ’n onderlaag kry voordat dit geverf word.

• Gebruik blou verwersband eerder as maskeerband om te keer dat lyne smeer.

• Gebruik altyd ’n drupvel wanneer jy spuitverf en probeer om buite te werk. Die verf wat jou teiken mis, is geneig om op ander artikels te stol.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kreatiewe gebruike vir vuurmaakhout

Ja, dit lyk mooi wanneer dit netjies langs die kaggel of ingeboude braai gepak is, maar daar is soveel slim,...

Close