×
Skakel na Engels

6 dieetvriendelike snoephappies

Hierdie snoephappie-gunstelinge smaak net so goed uit jou kantoorlaai of handsak – teen ’n figuurvriendelike 530 kJ of minder

 

 

1. Tuc Original (444 kJ)

’n Gerieflike sakgrootte pakkie van almal se geliefkoosde soutbeskuitjie.

 

2. Parmalat Steri Stumpie-sjokoladegeur-laevetmelk (528kJ)

Heerlike, vullende sjokoladegeur

 

3. Jumpin Jack Gourmet Popcorn in wit-cheddar-geur (205kJ)

Hoog in vesel, vry van transvette en tartrasien

 

4. Danone NutriDay Mixed Fruit Yoghurt (393kJ)

Heilsame suiwelhappie.

 

5. Clicks Fruit Strips (454kJ)

Peusel aan heerlike gedroogde perskes, pere en appelkose.

 

6. Woolworths Kids Crunchy Berry Buzz (328kJ)

Mini-ryskoekies met ’n lekker bessiejogurtgeur

LEES OOK:

 

10 kosse om jou te help gewig verloor

Ja, jy mag maar peusel

Peusel slim

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kry jou arms reg vir die somer

Warmer weer beteken moulose tops, en tensy jy arms soos Michelle Obama het, maak die blote gedagte daaraan jou waarskynlik...

Close