×
Skakel na Engels

5 wit vrugte en groente waarvan jy meer behoort te eet (en hoekom)

Dekades se navorsing oor voedingswaarde is onlangs op sy kop gedraai. Navorsing het bevind wit kossoorte is baie goed vir jou gesondheid

 

 

In ’n tien jaar lange Nederlandse studie van meer as 20 000 mans en vroue het dié wat die meeste vrugte en groente met wit “vleis” geëet het ’n 52% laer risiko vir beroerte getoon as as diegene wat net meer kleurryke kos gekies het.

Appels en pere was die gewildste keuses in die “wit groep”, wat navorsers laat bespiegel dat die voordele moontlik van kwersetien afkomstig is, ’n plant-chemikalie wat in hierdie vrugte voorkom.

 

Hier is 5 “wit” vrugte en groente waarvan jy meer behoort te eet:

 

  1. Appels
  2. Komkommers
  3. Pere
  4. Piesangs
  5. Blomkool

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 gesondste slaaibestanddele

Maak ’n slaai wat met kilogramme klaarspeel – gebruik bestanddele wat min kilojoules bevat

Close