×
Skakel na Engels

5 wenke vir ’n wonderlike Eid-middagete

5 vir ’n wonderlike Eid-middagete

 

 

  • Berei voor. Wees georganiseerd en bly voor sodat jy kan ontspan.
  • Kies ’n kleurskema of tema. Jou verskeidenheid kosse sal selfs beter lyk as dit in mooi bakke voorgesit word.
  • Sit vars blomme op die tafel. Dit lyk altyd mooi.
  • Stryk al die klere die vorige aand. Dit sal jou lewe rustiger maak die oggend voordat julle moskee toe gaan.
  • Geniet die ete en deel dit met jou geliefdes. Eid gaan daaroor om dit saam met jou familie en geliefdes te vier.
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief