×
Skakel na Engels

5 maniere om jou swart rokkie op te kikker

Maklike wenke om nuwe lewe in jou geliefkoosde swart rokkie te blaas

Vernuwe jou voorkoms en gee jou styl ’n bietjie oemf deur daardie swart rokkie in jou kas met treffende bykomstighede soos patroonbedrukte handsakke, bonkige halssnoere of helderkleurige skoene op te dollie.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Sonder werk en in die skuld? Daar ís hulp!

Goeie raad vir wat om te doen as jy werkloos is en die rekeninge begin ophoop.

Close