×
Skakel na Engels

5 lieflike winterjasse vir minder as R1 000

Jou winterklerekas se onmisbare staatmaker!

Glo dit of nie, dis amper weer daai tyd van die jaar – tyd om jou wintergunstelinge uit te haal wat die afgelope paar maande agter in jou kas lê en stof vergaar het. As jy nog nie in een belê het nie (of ’n nuwe een nodig het), is dit nóú tyd om ’n klassieke en stylvolle jas te koop – dis ’n onmisbare staatmaker in enige vrou se winterklerekas!

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

1. Donkerblou oorknoop-soldatejas vanaf R958,33, Woolworths

trench coat

2. Lang klipkleur soldatejas R699, c(inch) by Spree

trench coat

3. Opgestopte jas R799, dailyfriday by Superbalist

coat

4. Geruite jas R899, Cotton On

coat

5. Rocca-jas R699, Jacqueline de Yong by Superbalist

FOTO: iStock/

LEES OOK:

Hoe om die perfekte winterjas te kies

Kies ’n jas wat jou figuur pas

7 maniere om die laag-op-laag-voorkoms dié winter te bemeester

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoe om die perfekte winterjas te kies

Hierdie beleggingskopie sal verskeie seisoene hou

Close