×
Skakel na Engels

5 feestelike geskenke vir fynproewers

Op soek na oulike geskenke vir fynproewer-vriende en -familie? Ons het vir jou ’n paar goedjies Deur Leah van Deventer

 

 

1. A LIFE DIGESTED DEUR PETE GOFFE-WOOD

 

 

Maak kos soos ’n MasterChef met dié kookboek.

R375, Kalahari

 

 

2. MUSHROOM WORKSHOPS

 

 

Leer hoe om sjiïtake-, reisji- en oestersampioene te kweek.

Vanaf R550, Mushroom Guru

 

 

3. MASTRAD TOP CHIPS-STEL EN -MANDOLIEN

 

Maak gesonde skyfies in die mikrogolfoond met dié slim gereedskap.

R291, Banks Kitchen Boutique

 

 

4. AANLYN-KOOKKURSUSSE

 

 

Leer van Franck Dangereux, Sarah Graham, Pete Goffe-Wood of Kamini Pather.

Koste wissel van gratis tot R255, Yuppiechef

 

 

 

5. DRINKGOED VAN GOEIE GEHALTE

 

 

Hier’s drankies net reg vir die feestyd:

 

Ron Zacapa Centenario 23. R800, Makro

 

12 jaar oue Bunnahabhain. R580, Tops at SPAR

 

Scottish Leader Signature. R169, Pick n Pay Liquor

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
10 slim maniere om geskenke toe te draai

Van groot geskenke tot klein snuisterye, dié kreatiewe idees sal al jou toedraaiprobleme oplos en jou geskenke opvrolik

Close