×

4 stappe om die beste gebruik van jou toiletreiniger te kry

Om jou toilet skoon te maak hoef nie ’n kopseer te wees nie!
PlushWEB

Plush is al langer as 50 jaar ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika. As ’n gevestigde spesialis in leer- en suède-sorgprodukte bied Plush nou ook ’n reeks produkte wat jou sal help om jou woonplek silwerskoon te hou.

Die jongste toevoeging tot die handelsmerk is die reeks Plush Supreme-toiletreinigers. Ons weet almal dat ’n skoon huis die sleutel tot jou gesin se gesondheid is, en hierdie reinigers verseker dat jou toilet altyd higiënies sal wees.

plush toilet

Plush Supreme se kragtige formule verwyder alle ongewenste merke in die toiletbak en verseker dat dit blinkskoon is en vars ruik. Kry só die beste gebruik van jou toiletreiniger:

Stap 1

Toets die produk op ’n klein oppervlak van die toiletbak wat jy wil skoonmaak.

Stap 2

Lig die toiletsitplek op en spuit onverdunde Plush Supreme-toiletreiniger direk onder die rand van die toiletbak en in die bak self.

Stap 3

Laat staan vir 10 minute.

Stap 4

Skrop die toiletbak met ’n skropborsel, en spoel dan. 

Plush Supreme-toiletreinigers is in Lavender-, Potpourri-, Spring Fresh- en Lemon-geur te kry, en is landwyd by toonaangewende winkels beskikbaar.

Kliek HIER en skryf in vir die kompetisie om ’n Plush-geskenkpak te wen!

Vir nog inligting oor Plush volg @PlushSA op Facebook of besoek Plush.

FOTO: Plush

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Jou maklike skoonmaakmiddelgids vir elke vertrek

Die lente is hier!

Close