×
Skakel na Engels

3 wenke vir jou grasperk

Die gras hoef nie groener aan jou bure se kant te wees nie! Probeer dié wenke vir jou tuin

 

 

1. Hou gesnyde gras om as voeding vir jou grasperk te gebruik. ’n Seisoen se hoeveelheid sal jou grasperk vir nog ’n hele halfseisoen voed. Rond dit af met Starke Ayres Vita 2:3:2.

 

2. Moedig jou gras aan om dieper, sterker wortels te groei deur dit twee keer ’n week in plaas van daagliks nat te lei, asook vroeg in die oggend en vroegaand.

 

3. Verwyder die geel gras waar die honde hul ding doen. Gooi nou bogrond oor en voeg dieselfde soort saad as jou grasperk by.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Lok voëls, bye en skoenlappers na jou tuin

Plant die plante waarvan hulle hou en sit die gezoem en gefladder terug in jou tuin

Close