×
Skakel na Engels

3 slim gebruike vir brilhuisies

En nie een daarvan is om jou bril te beskerm nie

black glasses and glasses case

1. Gebruik ’n spaarbrilhuisie om juweliersware of grimering in te bêre wanneer jy dit in ’n tas pak.

 

 

Photo credit: lezoemusings.com

 

 

 

2. Sit jou MP3-speler in een om te keer dat jou toestel in jou handsak beskadig word.

 

 

Photo credit: lifehacker.com

 

 

 

3. Omskep dit in ’n naaldwerkstelletjie. Jy kan dit selfs in materiaal oortrek wat by jou speldekussing pas!

 

 

Photo credit: tearosehome.blogspot.com

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Hoe om meer in ’n dag gedoen te kry

Dié tydbesparende webwerwe en apps werk hard sodat jy minder hoef te werk GEBORG DEUR CLINIQUE

Close