×
Skakel na Engels

3 oplossings vir ’n gesonder vel

Gee jou vel ’n oombliklike voginspuiting met Nimue se Hydration Booster Pack

’n Gedehidreerde vel kan tot beduidende tekens van voortydige veroudering lei. Nimue se bevogtende velsorgreeks help om droogheid en dehidrasie te verlig en verminder en beheer transepidermiese waterverlies (TWL). Dit help ook om balans te herstel en die vel te streel.

Super Hydrating Serum

Dié opkikkerende behandeling verskaf bykomende hidrasie en teenverouderingsondersteuning vir alle veltipes en -toestande, veral dié wat aan seisoenale veranderinge blootgestel is. Dit verminder en beheer TWL, herstel en bied beskerming en herstel die balans in die vel.

Super Hydrating Mask

’n Vogryke roommasker wat ’n droë, gedehidreerde vel aanvul, streel en hidreer.

Exfoliating Enzyme

’n Niekorrelrige, sagwerkende ensiemafskilferaar wat die veltekstuur verfyn terwyl dit dooie velselle verwyder en selvernuwing aanhelp.

Nimue se Hydration Booster Pack kos sowat R899.

 

Hierdie webpromosie is deur Nimue Skin Technology geborg.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Phytomer bewaar jeug met mariene biotegnologie

Die Franse handelsnaam Phytomer breek die grense van tradisionele skoonheidsmiddels af en stel professionele velsorg vir ’n nuwe generasie bekend...

Close