×
Skakel na Engels

3 maklike maniere om jou lipstiffie mat te laat lyk

As jy ’n subtiele voorkoms wil hê en jou lipstiffie het te veel glans, probeer hierdie truuk

Dink net hoe fantasties dit sou wees as al ons gunsteling-lipstiffies ’n mat afwerking gehad het! Ons het ’n vinnige, maklike manier gekry om dit moontlik te maak

 

matte lipstick tutorial

pinterest.com

 

matte lips 1

  1. Begin deur ’n volle laag van enige lipstiffie aan te wend en gebruik ’n bypassende lipomlyner om jou lippe ’n skoon voorkoms te gee en jou lipstiffie langer te laat hou.

matte lips 2

2. Gebruik ’n snesie met twee lae en druk dit op jou lippe om enige vog en glans te absorbeer.

matte lips 3

3. Gebruik ’n sponsie of jou ringvinger om ’n bietjie deursigtige poeier oor jou lipstiffie aan te wend – en jy’s klaar!

WENK: Om die voorkoms af te rond, tik ’n bietjie aksentgrimering op jou Kupidoboog aan om jou lippe plomper te laat lyk.

Lees nog skoonheidstories

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief