×
Skakel na Engels

3 lekker plaatkoekieresepte

Wie hou nou nié van plaatkoekies vir ontbyt nie? Ons wys jou hoe om hierdie ontbythappies nóg lekkerder te maak

1. AARBEIE EN AMANDELS

Roer ¼ koppie amandelvlokkies en ¼ t amandelgeursel by die beslag.

Sit voor met vars aarbeie, versiersuiker en amandelvlokkies.

 

 

2. DUBBEL-SJOKOLADE

Roer ⅓ koppie sjokoladesplinters en 2 e kakao by die beslag.

Rond af met geklopte room en sjokoladesous en -splinters.

 

 

3. SPEK-EN-MIELIES

Roer 3 repies gaar, fyngekapte spek en ½ koppie mieliepitte by die beslag.

Bedruip met stroop en sit voor met spek en mieliepitte.

 

Kliek hier vir ons maklike resep vir basiese plaatkoekies.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ons 15 lekkerste tuisgemaakte burgers

Hier’s ’n paar vinnige, maklike resepte vir bobaas-burgers. Ons wil nie hê jy moet dié vakansie ’n minuut langer in...

Close