×
Skakel na Engels

20 geskenkidees van Dischem

Dischem maak kersinkopies baie maklik, hier is ’n paar geskenkidees

5 topgeskenke vir ’n gasvrou

 

In die feestyd is daar allerhande soorte wonderlike partytjies. Wees ’n bedagsame gas en kry een van dié geskenke van Dis-Chem vir jou gasvrou om dankie te sê

 

 

 

 

1. Porseleinteestel (koppies, pierings, teepot, melkbeker en suikerpotjie) R320

 

2. Noble Choice- suiwelvrye sjokolade R24,95 elk (85 g)

 

3. Dis-Chem Living-bakkies R29,95 elk

 

4. Bergen- suikervrye koekies R33,95 elk (150 g)

 

5. 2-in-1-sout-en-pepermeul R129,95

 
Besoek www.dischem.co.za vir nog geskenkidees 

 

 

 

5 GESKENKE VIR DIE KERSKOUS

 

Dis die seisoen om te deel – en klein geskenkies tel ook. Kies uit die Kerskouskeuses van Dis-Chem vir familie en vriende

 

 

 

1. Milky Bar en Rolo Tubes R24,95 elk (100 g)
2. Elegant Touch Express Nails R79,95
3. Uno Doc McStuffins-kaartspeletjie R69,95
4. Sonbrille R79,95 vir twee
5. BioNike Defence Sun 50+ Very High Protection Sun Spray Lotion R189,95

Besoek www.dischem.co.za vir nog geskenkidees 
.
5 FANTASTIESE GESKENKIDEES VIR TIENERS

 

Sukkel jy om iets vir jou tiener te kry? Probeer dít:

 

 

 

 

1. Elegant Touch Fashion Nails, vanaf R89,95
2. Bling-vrouehorlosie R179,95
3. Katy Perry Royal Revolution R435 vir 50 ml EDT
4. Dquip-oorfone R89,95
5. Verskeidenheid Nike-waterbottels R69,95

 

Besoek www.dischem.co.za vir nog geskenkidees 
.
5 WONDERLIKE GEHEIME KERSVADER-IDEES

 

Om Geheime Kersvader vir jou kollegas en vriende te speel sal dié Kersfees makliker wees met hierdie geskenkidees – alles vir minder as R100

 

 

 

1. Dquip-koplamp R49,95
2. Sportmate-jogamat R99,95
3. Cala-skoonheidsbykomstighede – vanaf R24,95
4. Mini Ping Pong R49,95
5. Beursie – vanaf R70

 

Besoek www.dischem.co.za vir nog geskenkidees 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief