×

12 fantastiese koekidees vir kinders

Die blote gedagte aan ’n verjaardagkoek vir ’n kind kan enige ma in ’n koue sweet laat uitslaan. Hier is 12 idees waaroor ons mal is en dit is boonop doenbaar. Ons sluit ook ’n paar ander maklike bederfies in
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Pret met fondantversiersel

Julie van Julie’s Cake Studio deel haar vyf wenke oor hoe om met fondantversiersel te werk

Close