×

7 redes hoekom jy by ons #GHVeryMerry 2016 moes gewees het!

very merry
  • Gaste het die lieflike Jane Linley-Thomas ontmoet, wat die seremoniemeester vir die dag was!
  • Die selebsjef Jenny Morris het haar geliefkoosde feeswenke gedeel.
  • Heerlike The Duchess Virgin Gin and Tonic-drankies is by die ingang voorgesit.
  • Gedurende die geleentheid is lesers deur verskeie prettige stalletjies van die borge vermaak – dankie MOIR’s, Sasko, Discovery Vitality, Benefit en Glad.
  • Goeie Huishouding se leefstylredakteur, Vicki Sleet, het modieuse, bekostigbare idees vir Kerstafelversierings gedeel.
  • Gaste het ’n fantastiese R14 789 vir Operation Bobbi Bear ingesamel deur lotingskaartjies te koop.
  • Gaste is met GH-geskenksakke propvol verrassings, geskenke en Kersgoedjies daar weg.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kry jou kaartjies vir GH se Vrolike Kersfees-middagete vandag!

Kom in die gees van die feestyd saam met Goeie Huishouding by ons jaarlikse Vrolike Kersfees-middagete, wat vanjaar in Durban...

Close