×
Skakel na Engels

1 denimbaadjie, 3 voorkomste

Modes kom en gaan, maar dié klerekas-staatmaker is hier om te bly!

’n Denimbaadjie is iets wat elk vrou in haar klerekas behoort te hê. Dis so veelsydig en kan saam met die meeste uitrustings gedra word om vir feitlik enige geleentheid geskik te wees. Ons wys jou drie nuwe voorkomste:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
8 pare plathakskoene wat selfs jou gunstelinghakke sal vervang

Bêre daardie hoëhaknommertjies en glip ’n paar stylvolle plathakskoene aan

Close