×
Skakel na Engels

Wenke vir terug-skool-toe-inkopies

Ons help jou voorberei vir dié gewigtige taak deur die huiswerk vír jou te doen

 

 

Is jy reg vir die terug-skool-toe-inkopietyd?

 

Ons het gedink jy sal dié skakels na ’n paar van die beste kopies en spesiale aanbiedinge nuttig vind. Vergelyk pryse aanlyn voordat jy die winkels invaar. Só weet jy presies wat jy waar kan kry.

 

 

Onthou hierdie topwenke:

1.    Kyk altyd eers na die skool se vereistes voordat jy skryfbehoeftes koop om te keer dat jy geld op onnodige artikels mors.

2.    Voordat jy winkels toe gaan, kyk eers by die huis of daar enige artikels op jou kind se lys skoolbenodighede is wat jy reeds het.

 

Spaar hiér meer op terug-skool-toe-benodighede:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Druk dié feestelike bottelnek versierings uit

Wil jy vir iemand ’n bottel wyn present gee? Versier dit met dié feestelike etikette

Close