×
Skakel na Engels

WEN ’n yskas en was-en-droogmasjien van LG ter waarde van R35 998!

lg comp

Een gelukkige leser kan ’n Titan-was-en- droogmasjien en ’n dubbeldeur-yskas ter waarde van R35 998 wen met vergunning van Goeie Huishouding en LG.

Met LG-toestelle kan jy ’n kombinasie van styl en funksie aan enige ruimte verleen, en hul nuwe Titan-was-en-droogmasjien en dubbeldeur-yskas is geen uitsondering nie. Die 2017-reeks Titan-wasmasjiene spog met SmartThinQ®-tegnologie, wat jou toelaat om jou wasmasjien van enige plek af met behulp van wifi en die LG-slimfoon- app te aktiveer deur ’n was- of droogsiklus te kies.

Die nuwe reeks bied ook verskeie ekovriendelike funksies soos die Direct Drive-omsetter en True SteamTM-tegnologie vir behoorlike reiniging. Dit spog ook met waardetoevoegende tegnologieë soos die Near Field Communication- funksie, waarmee jy nuwe wasprogramme, soos Cold Wash en Baby Care, van jou slimfoon kan aflaai!

Is dit tyd vir ’n nuwe yskas? Dié dubbeldeur-yskas van LG is ’n innoverende en stylvolle keuse. Alles van sy NatureFRESH-verkoelstelsel tot die Hygiene Fresh+TM-stelsel, wat ’n antibakteriese funksie het en kos vir langer vars hou, maak dié yskas die topkeuse vir slim kosverkoeling.

Besoek www.lg.com/za vir nog inligting of kontak @LGSouthAfrica op FacebookTwitter en Youtube

VRAAG: Watter tegnologie van die LG Titan-was-en- droogmasjien laat jou toe om nuwe wasprogramme af te laai?

SLUITINGSDATUM: 31 August 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Voltooi dié vraelys en jy kan ’n Kaspersky Lab-pakket WEN!

Ons moet almal onsself teen kubermisdaad beskerm

Close