×
Skakel na Engels

WEN ’n veelkleurige leerhandsak met ’n intrekkoord ter waarde van R11 680!

Viva la mode

Een gelukkige leser kan ’n veelkleurige Via Veneta-leerhandsak wen met vergunning van Goeie Huishouding en Via La Moda

Voel jy nie soms ’n bietjie “kaal” sonder ’n handsak nie? Dit bly een van ons gunsteling-bykomstighede!

Via La Moda se handsakke en bykomstighede is tydloos en klassiek. Dié leerhandelsnaam is in 1989 in Suid-Afrika gestig en gebruik volstruis-, krokodil- en ander eksotiese diervelle om hul besonderse sakke en ander bykomstighede van te maak.

Hul nuwe reeks, Via Veneta, is ontwerp om die koper se individuele styl uit te druk. Die materiale wat vir dié reeks gebruik is, is onder meer blink- en kalfsleer, asook sagte bokvel. Die vertoonlokaal vir hierdie opwindende handsakreeks is by Comfort Creations House by Banfieldweg 19 in Industria North, Johannesburg, geleë.

Vir nog inligting bel Via La Moda by 011 477 8008 of besoek www.vialamoda.com.

Jy kan die gelukkige leser wees wat ’n pragtige, veelkleurige leerhandsak met ’n intrekkoord ter waarde van R11 680 wen! Beantwoord eenvoudig die vraag hier onder:

VRAAG: In watter stad is die Via La Moda-vertoonlokaal geleë?

SLUITINGSDATUM: 30 Junie 2017

Hierdie kompetisie is gesluit. 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN een van agt geskenkpakke met Plush-sorgprodukte vir suède ter waarde van R1 000 elk!

Wen een van agt geskenkpakke met Plush-sorgprodukte vir suède, met vergunning van Goeie Huishouding en Plush Die winter is hier,...

Close