×
Skakel na Engels

WEN ’n koningingrootte-Dynamic Therapaedic Superior-basisstel van The Bed Shop ter waarde van R8 000!

The bed shop

Een gelukkige leser kan ’n koningingrootte-Dynamic Therapaedic Superior-basisstel met vergunning van Goeie Huishouding en The Bed Shop wen

Met ons besige leefstyl is ’n goeie nagrus op ’n gemaklike bed dalk net mooi wat die dokter voorgeskryf het. Maak jou bed jou gemaksone met The Bed Shop se Dynamic-reeks met Orthopaedic-, Hybrid- en Therapaedic-beddens en -bedstelle.

Die Dynamic Therapaedic Superior is ’n ferm bed met ’n kern van sewe lae skuimrubber wat pynlike drukpunte verhinder en hoogs veerkragtig is. Dié bed volg jou liggaamskontoere om jou hele lyf te ondersteun. Die Dynamic Therapaedic Superior-bed word met ’n innoverende materiaalbehandeling genaamd Purotex afgerond wat eksklusief aan The Bed Shop is. Purotex is ’n tekstielbehandeling wat ’n matras met probiotiese bakterieë reinig. Purotex gebruik mikrokapsules met probiotika om materiale te behandel en verminder die hoeveelheid huisstofmytallergene binne twee weke ná aanwending met 89,3%.

Besoek www.thebedshoponline.co.za vir nog inligting oor The Bed Shop of volg @TheBedShopSA op Facebook en @thebedshopSA op Twitter.

Hooffoto: iStock/Choreograph

Een gelukkige leser kan ’n koningingrootte-Dynamic Therapaedic Superior-basisstel van The Bed Shop ter waarde van R8 000 WEN! Beantwoord net hierdie maklike vraag:

Vraag: Wat is die naam van die materiaalbehandeling wat in Dynamic Bedding se beddens gebruik word om jou teen stofmytallergene te beskerm?

Sluitingsdatum: 30 November 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n FitFlop-geskenkpak ter waarde van R4 000!

Tien gelukkige lesers kan elk ’n FitFlop-geskenkpak wen met vergunning van Goeie Huishouding en FitFlop. Dié FitFlop-geskenkpak sluit een paar...

Close