×
Skakel na Engels

WEN ’n koningingrootte-bedstel van Sealy Posturepedic ter waarde van R12 000

Sealy inbook comp

Vyf lesers kan elkeen ’n koningingrootte-bedstel van R12 000 elk wen met vergunning van Goeie Huishouding en Sealy Posturepedic.

Danksy Sealy Posturepedic kan meer as 35 miljoen mense wêreldwyd die voordele van ’n beter nagrus geniet. Sedert dit oorspronklik in oorleg met toonaangewende Amerikaanse ortopediese chirurge ontwerp is, bied Sealy Posturepedic al langer as 50 jaar uitmuntende gehalte en ondersteuning in Suid-Afrika. Sealy Posturepedic-matrasse is ontwerp om jou te help om elke nag te ontspan en uit te rus sodat jy met ’n huppel in jou stap sal opstaan!

Besoek www.sealy.co.za vir nog inligting of volg @SealySouthAfrica op Facebook  en @SealySA op Pinterest.

VRAAG: Hoeveel jaar bied Sealy Posturepedic al gerief en ondersteuning in Suid-Afrika?

SLUITINGSDATUM: 31 Oktober 2017

Hierdie kompetisie is nou gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
3 slim maniere om jou huis dié lente op te vrolik

Vier die lente deur jou huis op te kikker

Close