×
Skakel na Engels

WEN ’n GetSmarter-kursus ter waarde van R13 000!

Een gelukkige leser kan ’n GetSmarter-kursus wen met die komplimente van Goeie Huishouding en GetSmarter
Getsmarter

Neem beheer van jou toekoms deur jou loopbaan te bevorder met GetSmarter se praktiese, kort aanlyn kursusse wat deur die Universiteit van Kaapstad (UK) goedgekeur is. 

Bewapen jouself met die toerusting om jouself onweerstaanbaar in die arbeidsmark te maak. Bly besig en relevant deur daaraan te werk om jou sterk punte te slyp en jouself te verbeter. Met GetSmarter se aanlyn kursusse kan jy presies dit doen! Daar is verskeie kursusse in verskillende kategorieë, soos kuns en ontwerp; sake en bestuur; opvoeding; finansies; regte; bemarking; skryfkuns; en meer.

Die prys sluit enige UK GetSmarter- aanlyn kursus van die wenner se keuse ter waarde van R13 000 in.

Besoek www.getsmarter.com vir nog inligting oor GetSmarter se fantastiese aanlyn kursusse. Volg @GetSmarter op Facebook en @getsmarter op Twitter

Een gelukkige leser kan ’n GetSmarter-kursus ter waarde van R13 000 wen! Beantwoord net hierdie maklike vraag:

Vraag: Watter kort aanlyn kursusse sal jou help om jou loopbaan te bevorder?

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2018

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN kunsgras van Nouwens Carpets en meer ter waarde van R7 038!

Een gelukkige leser kan kunsgras van Nouwens Carpets en meer wen met die komplimente van Goeie Huishouding en Nouwens Carpets

Close