×
Skakel na Engels

WEN ’n FitFlop-geskenkpak ter waarde van R4 000!

Tien gelukkige lesers kan elk ’n FitFlop-geskenkpak wen met vergunning van Goeie Huishouding en FitFlop.

Dié FitFlop-geskenkpak sluit een paar iQUSHION-plakkies, een paar FLIP-leersandale en een paar F-SPORTY-tekkies in

Sedert die FitFlop-handelsmerk in 2007 bekendgestel is, het dit ’n sinoniem geword vir die wêreld se mees verslawende, ergonomiese skoene. En met goeie rede.

FitFlop-skoene is ontwerp om ’n kragtige kombinasie van biomeganika, gemak en mode te lewer. Die resultaat is sandale, skoene, tekkies en stewels wat ’n ongeëwenaarde ervaring van ligte kussingondersteuning en soolgemak verseker – sonder dat styl in die slag bly.

In 2017 het FitFlop hul internasionale For Superwomen-veldtog onder leiding van Uma Thurman bekend gestel. Nog selebaanhangers van FitFlop is Oprah Winfrey en Michelle Obama – dit is inderdaad ’n hardwerkende handelsmerk vir supervroue. 

Besoek www.shoetopia.co.za vir nog inligting, of volg FitFlop South Africa op Facebook en @fitflopsa op Instagram

VRAAG: Wat is die naam van die huidige FitFlop-veldtog?

SLUITINGSDATUM: 30 November 2017

Hierdie kompetisie is nou gesluit. 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n koningingrootte-bedstel van Sealy Posturepedic ter waarde van R12 000

Vyf lesers kan elkeen ’n koningingrootte-bedstel van R12 000 elk wen met vergunning van Goeie Huishouding en Sealy Posturepedic. Danksy...

Close