×
Skakel na Engels

Wen ’n 57 cm-Weber Mastertouch met ’n gourmet-braaistelsel en vyf resepteboeke ter waarde van R5 300!

weber

Een gelukkige leser kan ’n 57 cm-Weber Mastertouch met ’n gourmet-braaistelsel en vyf resepteboeke ter waarde van R5 300 wen!

Een gelukkige leser kan ’n 57 cm-Weber Mastertouch met ’n gourmet-braaistelsel en ’n wegvoudeksel, asook vyf resepteboeke alles ter waarde van R5 300 wen! Dié braaier is die kroon van Weber se reeks houtskoolbraaiers. Boonop sal Weber se alles-in-een-resepteboeke jou oor alles van braai touwys maak.

Hierdie houtskoolbraaier is veral vir braaiers wat van luukse ekstras hou, soos die One-Touch-skoonmaakstelsel wat skoonmaak kinderspeletjies maak, die Char-Basket-houtskoolhouers wat ontwerp is om houtskool maklik te beweeg, en ’n ingeboude termometer wat die temperatuur binne-in die braaidrom lees sodat jy nog kole kan byvoeg indien nodig.

Die nuwe Weber spog nou ook met ’n wegvoudeksel wat gerieflik is vir wanneer jy ’n ogie oor jou tjops wil gooi, asook ’n gourmet-braaistelselrooster met plek vir jou braaibybehore.  

Die Weber-resepteboeke bied jou ’n alles-in-een-meesterklas in braai. As ’n Weber deel van jou leefstyl is en jy jou buite-onthaalvaardighede wil opskerp, sal Weber se reeks resepteboeke beslis handig te pas kom!

Besoek www.weber.co.za vir nog inligting of volg Weber op TwitterFacebook en Instagram.

Een gelukkige leser kan ’n 57 cm-Weber Mastertouch met ’n gourmet-braaistelsel en vyf resepteboeke ter waarde van R5 300 wen! Beantwoord eenvoudig die vraag hier onder:

VRAAG: Watter soort skoonmaakstelsel gebruik die 57 cm-Weber Mastertouch?

SLUITINGSDATUM: 30 September 2017

 Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n yskas en was-en-droogmasjien van LG ter waarde van R35 998!

Een gelukkige leser kan ’n Titan-was-en- droogmasjien en ’n dubbeldeur-yskas ter waarde van R35 998 wen met vergunning van Goeie...

Close