×
Skakel na Engels

WEN jou droombed ter waarde van R7 299!

Edblo

Agt lesers kan elk ’n koningingrootte-bedstel van Edblo ter waarde van R7 299 wen met vergunning van Goeie Huishouding en Edblo.

Edblo weet hoe belangrik ’n goeie nagrus is, en dis hoekom hulle beddens ontwerp het wat ondersteuning en gerief bied én duursaam is. Suid-Afrikaners maak al langer as 80 jaar op Edblo staat vir die behoorlike rus wat hulle nodig het.

Wat is die voordele van ’n goeie nagrus?

  • Dit help jou om meer kilojoules te verbrand.
  • Dit verbeter jou konsentrasie en produktiwiteit. 
  • Dit verbeter jou geheuefunksie
  • Dit verlaag jou risiko vir hartsiekte, diabetes en depressie,
  • Dit verbeter jou immuunfunksie.

Besoek www.edblo.co.za of bel  011 309 4000 vir meer inligting.

VRAAG:  Vir langer as hoeveel jaar is Edblo al ’n betroubare Suid-Afrikaanse bedvervaardiger?

SLUITINGSDATUM: 31 Mei 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Deel jou beste foto van ’n langpadreis en WEN pryse tot die waarde van R100 000!

Jy kan wen met WOW en Canon-kameras!

Close