×
Skakel na Engels

WEN een van agt L.O.V Cosmetics-geskenkpakke ter waarde van R1 000 elk!

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n geskenkpak met skoonheidsmiddels wen met die komplimente van Goeie Huishouding en L.O.V Cosmetics
LOV comp

Februarie is die maand van die liefde. Laat L.O.V Cosmetics jou dus toe om jou hierdie maand beeldskoon te laat voel. L.O.V gaan oor skoonheidsmiddels wat met passie en, wel, liefde gemaak is!

L.O.V Cosmetics gebruik innoverende tegnologie sodat jy jou kan verlustig aan sensasionele teksture en kleure, van jou wenkbroue tot jou vingerpunte. Dié fantastiese produkte is ideaal om jouself mee te bederf, jouself te vier en lief vir jouself te wees!

Die prys bestaan uit LOVlicious Caring Volume Gloss, PERFECTitude Primer Serum, Lip Affair Color & Care-lipstiffie, LOVinity Long Lasting-naellak en BROWttitude Eyebrow Contouring Palette.

L.O.V Cosmetics is by uitgesoekte Dis-Chem-takke en aanlyn by www.takealot.com beskikbaar.

Besoek www.lov.eu. vir nog inligting oor L.O.V Cosmetics. Volg @lovcosmetics op Instagram en @LOV.cosmetics.SouthAfrica op Facebook. 

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n L.O.V Cosmetics-geskenkpak ter waarde van R! 030 elk wen! Beantwoord net hierdie maklike vraag:

VRAAG: Hoeveel is elke L.O.V Cosmetics-geskenkpak werd?

SLUITINGSDATUM: 28 Februarie 2018    

Hooffoto: iStock/CoffeeAndMilk

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n GetSmarter-kursus ter waarde van R13 000!

Een gelukkige leser kan ’n GetSmarter-kursus wen met die komplimente van Goeie Huishouding en GetSmarter. Neem beheer van jou toekoms...

Close