×
Skakel na Engels

WEN Airloom-vinielvloere ter waarde van R3 500

Airloom

Drie gelukkige lesers kan Airloom-vloerbedekking wen met vergunning van Goeie Huishouding en Airloom!

’n Verandering is so goed soos ’n vakansie, of so sê hulle. En niks verander ’n vertrek se voorkoms so vinnig soos ’n nuwe vloer nie. Hoekom knap jy nie joune met behulp van Airloom op nie?

Airloom se vinielvloere, wat vinnig inmekaarpas, is ’n maklike en bekostigbare manier om jou vloere op te knap en sal jou sowat R3 500 kos vir ’n 3,5 m x 4 m-vertrek. Airloom se reeks pragtige vinielvloere met ’n houtvoorkoms is in verskeie houtkleure beskikbaar, waaronder Ice Pine, Loft Oak, Nature Oak Cool Grey en Winter Pine Grege.

Airloom se vinielvloerplanke kan vinnig inmekaargepas word en is boonop maklik om te onderhou. Dit word bloot bo-oor jou ou vloere uitgerol en sonder veel moeite geïnstalleer. 

Vir nog inligting oor Airloom-produkte, besoek www.airloom.co.za. Volg @airloomdecor op Instagram en @airloomrugs op Facebook. Teken HIER op Airloom se nuusbrief in. 

3 gelukkige lesers kan ’n Airloom-vinielvloer vir ’n 3,5 m x 4 m-vertrek WEN ter waarde van R3 500! Beantwoord eenvoudig die vraag hier onder.

VRAAG: Wat sal dit kos om jou 3,5 m x 4 m-vertrek met Airloom se vinielvloerplanke op te knap?

SLUITINGSDATUM: 30 September 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Jou maklike skoonmaakmiddelgids vir elke vertrek

Die lente is hier!

Close