×
Skakel na Engels

WEN 1 van 8 Plush Supreme-geskenkpakke met huisskoonmaakprodukte ter waarde van R1 000 elk!

Wen een van 8 geskenkpakke met Plush-huisskoonmaakprodukte met die komplimente van Goeie Huishouding en Plush.
Plush

Die feestyd is amper hier, en Plush het die ideale reeks produkte om jou ná al die kuiers en feesvierings te help skoonmaak sodat jy jou huis vir 2018 kan regkry.

Jy hoef nie ná die voorbereidings vir jul Kersete oor die toestand van jou kombuis bekommerd te wees nie, want Plush Supreme Oven Cleaner sal met hardnekkige vlekke en vuiligheid in oonde en op braairoosters klaarspeel. Hierdie fantastiese oondreiniger verwyder aanpaksels en vuiligheid, en reinig en beskerm oonde in een maklike stap.

oven cleaner

Laat jou pragtige meubels so goed soos nuut lyk met Plush Supreme Multi-Surface Cleaner. Hierdie fantastiese Plush-produk hou alle oppervlakke skoon, van badkamerteëls tot leer, hout en toestelle. Plush Supreme Multi-Surface Cleaner is in vyf geure beskikbaar: Floral Fantasy, Orange Blossom, Lavender, Potpourri en Spring Fresh.

multi surface cleaner

Hierdie fantastiese Plush-huisskoonmaakprodukte is by alle toonaangewende kleinhandelaars beskikbaar.

Volg @PlushSA op Facebook , @Plush_ZA op Twitter of besoek Plush vir nog inligting oor Plush.

Hooffoto: iStock/PeopleImages

Jy kan een van agt gelukkige lesers wees wat ’n geskenkpak met Plush-huisskoonmaakprodukte ter waarde van R1 000 wen! Beantwoord net hierdie maklike vraag:

VRAAG: Watter Plush Supreme-produk is ideaal geskik vir die skoonmaak van hardnekkige vlekke en vuiligheid in oonde en op braairoosters?

SLUITINGSDATUM: 31 Desember 2017

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 maniere om #SwartVrydag by Takealot.com ten beste te benut

Die aftelling na die grootste aanlyn uitverkoping van die jaar het begin. Is jy voorbereid?

Close