×
Skakel na Engels

WEN 1 van 8 Drostdy Hof Adelpracht-geskenkpakke ter waarde van R1 000 elk!

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n Drostdy Hof Adelpracht-geskenkpak met die komplimente van Goeie Huishouding en Drostdy Hof wen
Drostdy Hof

Die somer is hier, so hoekom kry jy nie ’n paar versnaperinge, ’n bottel wyn en ’n piekniekkombers en gaan geniet die sonskyn saam met vriende of familie nie? Drostdy Hof het die perfekte wyn vir die geleentheid!

Drostdy Hof se Adelpracht-wyn is ryk, het ’n aangename asiditeit en is tot barstens toe vol van die geur van droëvrugte. Hierdie heerlike wyn smaak op sy beste koud.

Die fantastiese prys wat gewen kan word, sluit ’n kis Adelpracht-wyn in, asook twee wynglase, ’n stel steakmesse, ’n kraffie en meer.

Drostdy Hof se Adelpracht-wyn kan by toonaangewende drankwinkels gekoop word.

Besoek www.distell.co.za vir nog inligting oor Drostdy Hof-produkte, of volg @DrostdyHofZA op Facebook.

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n Drostdy Hof Adelpracht-geskenkpak ter waarde van R1 000 WEN! Beantwoord net hierdie maklike vraag.

VRAAG: Wat is die naam van die Drostdy Hof-wyn wat deel van die prys is?

SLUITINGSDATUM: 31 Desember 2017

Hooffoto: iStock

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN 1 van 2 Panasonic-wasmasjiene ter waarde van R6 999 elk!

Twee gelukkige lesers kan elkeen ’n Panasonic-wasmasjien met die komplimente van Goeie Huishouding en Panasonic wen

Close