×
Skakel na Engels

WEN 1 van 8 Caribbean Tan-geskenkpakke ter waarde van R1 030 elk!

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n Caribbean Tan-geskenkpak WEN met die komplimente van Goeie Huishouding en Caribbean Tan
Caribbean Tan

Die tyd vir pret in die son en op die strand is uiteindelik hier! Caribbean Tan het die perfekte produkte om jou ’n mooi sonbruin gloed vir die somer te gee. Kies uit hierdie fantastiese Caribbean Tan-produkte:

Caribbean Tan Bronzing Mousse

Caribbean Tan Bronzing Mousse is maklik om aan te wend en voel glad op jou vel. Dit ontwikkel oor agt uur ’n natuurlike sonbruin voorkoms. Hierdie verbruiningsmousse word vinnig droog en het ’n alkoholvrye formule. 

Caribbean Tan Tanning Spritzer

Hierdie verbruiningspritzer is fantasties vir ’n vinnige, kitssonbruin voorkoms oraloor. Die tint gee onmiddellike kleur en ontwikkel verder oor die verloop van agt uur. Dié spritzer is ideaal vir kontoering. 

Caribbean Tan Skin Hydrating Body Butter

Voed jou vel daagliks met Caribbean Tan Skin Hydrating Body Butter. Dié hidrerende produk se wetenskaplik geformuleerde bestanddele verleng die leeftyd van ’n sonbruin voorkoms beduidend terwyl dit die vel voed en bevog.

Besoek www.caribbeantan.online vir nog inligting. Volg @caribbeantansa op Facebook, @MyCaribbeanTan op Twitter en @mycaribbeantan op Instagram.

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n Caribbean Tan-geskenkpak ter waarde van R1 030 wen! Beantwoord net hierdie maklike vraag:

Vraag: Watter Caribbean Tan-produk word vinnig droog en het ’n alkoholvrye formule?

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2018

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN 1 van 3 koningingrootte-bedstelle en ’n geskenkpak met bykomstighede van The Bed Shop ter waarde van R42 000 elk!

Drie gelukkige lesers kan elk ’n koningingrootte-bedstel en ’n geskenkpak met bykomstighede met vergunning van Goeie Huishouding en The Bed...

Close