×
Skakel na Engels

WEN 1 van 5 behandelingspakkette ter waarde van R7 260 elk van The Laser Beautique!

Vyf gelukkige lesers kan elk ’n behandelingspakket wen met vergunning van Goeie Huishouding en The Laser Beautique!
GHK_Laser Beautique_2

Niechirurgiese-skoonheidskenners van The Laser Beautique het met verskeie minimaal ingrypende kosmetiese prosedures vorendag gekom, asook versorgings- en skoonheids- behandelings.

Goeie Huishouding en The Laser Beautique het saamgespan om vir jou ’n fantas- tiese kompetisie aan te bied. Jy kan dalk die wenner van agt laserhaarverwyderingsessies en twee Cinderella-gesigbehandelings wees. Hier is alles wat jy van dié opwindende prys moet weet.

Laserhaarverwydering:

The Laser Beautique gebruik die nuutste tegno- logie vir permanente haarverwydering. Dit is die eerste doeltreffende laserhaarverwyderingstelsel in die wêreld wat deur die FDA as “pynloos” goed- gekeur is. Die 810 nm-diodelaser word met behulp van ’n nuwe tegniek genaamd IN-MotionTM inge- span. Jy hoef nie te ly om mooi te lyk nie.

Cinderella-gesigbehandeling:

Hierdie gesigbehandeling word met ’n kombinasie van naby-infrarooi- (NIR) tegnologie en jou keuse van RegimA- of Nimue-rome uitgevoer. Die behan- deling bied die voordele van ’n veerligte massering terwyl Botox-agtige mariene ekstrakte fyn uitdruk- kingslyne vervaag om jou voorkoms in ’n kits te verbeter. En siedaar!

Die behandelingspakket van The Laser Beautique sluit agt onderarmlasersessies en twee Cinderella-gesigbehandelings in.

Besoek www.thelaserbeautique.co.za vir nog inligting of volg @thelaserbeautique op FacebookTwitter en Instagram.

VRAAG: Wat is die naam van die tegniek wat gedurende die pynlose laser- haarverwyderingsproses gebruik word?

SLUITINGSDATUM: 31 Desember 2017

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Nageboortelike haarverlies: Wat vroue moet weet

Jy word dalk ’n bondeltjie vreugde ryker, maar verbeel jy jou of raak jou kop al hoe yler?

Close