×
Skakel na Engels

Wen 1 van 2 Philips Viva Collection Airfryers ter waarde van R2 000 elk!

Philips

Twee gelukkige lesers kan elk ’n Philips Viva Collection Airfryer ter waarde van R2 000 wen, met vergunning van Goeie Huishouding en Philips!

Aangesien September Hartbewustheidsmaand is, bied Philips ’n gesonder alternatief vir diepgebraaide kos. Die Airfryer se Rapid Air-tegnologie stel jou nie net in staat om kos gesonder te braai nie, maar ook te bak en te rooster. Jy kan dus lekker en voedsame geregte met minder vet as ’n gewone braaier berei sonder om baie of feitlik enige olie te gebruik. 

Die Philips Viva Collection Airfryer los ook nie die kenmerkende oliereuk in jou kombuis wat tradisionele braaiers agterlaat nie, en dis boonop maklik om skoon te maak! Dis ’n veilige en ekonomiese keuse, en stel besige huishoudings in staat om elke dag gesonde en smaaklike maaltye te geniet. Die Philips Viva Collection Airfryer sal jou inspireer om heerlike, heilsame tuisgemaakte geregte te berei.

Die Philips Viva Collection Airfryer is beskikbaar by Game, Makro en www.takealot.com. Vir nog inligting besoek www.philips.co.za of volg Philips op Facebook en Twitter.

Twee gelukkige lesers kan elk ’n PHILIPS Viva Collection Airfryer ter waarde van R2 000 WEN! Beantwoord eenvoudig die vraag hier onder:

VRAAG: Watter soort tegnologie gebruik die Philips Daily Collection Airfryer om kos te braai, bak en rooster?

SLUITINGSDATUM: 30 September 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n Africa Rising-hangertjie ter waarde van R3 800 van Legacy Collection!

Een gelukkige leser kan ’n Africa Rising-hangertjie ter waarde van R3 800 wen, met vergunning van Legacy Collection en Goeie...

Close