×
Skakel na Engels

WEN 1 van 2 Panasonic-wasmasjiene ter waarde van R6 999 elk!

Twee gelukkige lesers kan elkeen ’n Panasonic-wasmasjien met die komplimente van Goeie Huishouding en Panasonic wen
Panasonic

In vandag se besige lewe kan dit ’n schlep wees om tyd te kry om wasgoed te was. Gelukkig het Panasonic die ideale wasmasjien vir mense met ’n druk leefstyl.

Die Japan Premium-tegnologie van Panasonic se 16 kg-pulsatorwasmasjien met ’n vlekvryestaal-binnedrom takel selfs die hardnekkigste vlekke deur die ingeboude ActiveFoam-stelsel. Die ECONAVI-tegnologie wat in hierdie wasmasjien gebruik word, verwyder vlekke vinnig en maklike in ’n ekovriendelike was. Dit het selfs ’n spesiale siklus vir jeans wat keer dat dit beskadig raak.

Besoek www.panasonic.com/za om Panasonic se volledige produkkatalogus te besigtig. Volg @PanasonicSouthAfrica op Facebook en @PanasonicSA op Twitter.

Twee gelukkige lesers kan elkeen ’n Panasonic-wasmasjien ter waarde van R6 999 wen! Beantwoord net hierdie maklike vraag.

VRAAG: Watter tegnologie word in hierdie Panasonic-wasmasjien gebruik wat vlekke maklik in ’n ekovriendelike was verwyder?

SLUITINGSDATUM: 31 Desember 2017

Hooffoto: iStock/PeopleImages

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN 1 van 8 Plush Supreme-geskenkpakke met huisskoonmaakprodukte ter waarde van R1 000 elk!

Wen een van 8 geskenkpakke met Plush-huisskoonmaakprodukte met die komplimente van Goeie Huishouding en Plush.

Close