×
Skakel na Engels

WEN 1 van 14 laserbehandelings vir onderarmhaarverwydering ter waarde van R690 elk!

Laser beautique

14 gelukkige lesers kan elkeen ’n laserbehandeling vir onderarmhaarverwydering met vergunning van Goeie Huishouding en The Laser Beautique wen.

Haarverwydering kan so ’n schlep wees. As jy moeg is daarvoor om te skeer, te waks of vir ander haarverwyderingstegnieke, hoekom probeer jy nie The Laser Beautique se laserhaarverwydering nie?

The Laser Beautique gebruik ’n nuwe tegniek genaamd IN-Motion. Dié tegniek behels dat ’n diodelaser ingespan word vir feitlik pynlose haarverwydering. Die energie van die laser word deur middel van ’n lae energiebron vrygestel en pols dan vinnig teen ’n 10-pols-per-sekonde-tempo. Die temperatuur van die haarfollikel, wat die selle bevat wat vir haargroei verantwoordelik is, word geleidelik verhoog tot op die punt waar dié selle beskadig word en nie meer ’n nuwe haar kan vorm nie.

Die feit dat die IN-Motion-tegniek ’n lae vlak van energie deur vinnige polse vrystel, is wat maak dat hierdie behandeling feitlik pynloos, maar steeds doeltreffend en veilig vir alle veltipes is.

Besoek www.thelaserbeautique.co.za vir nog inligting oor die #TLB-onderarm-haarverwyderingbehandeling of volg @thelaserbeautique op Facebook, Twitter en Instagram

Jy kan een van 14 gelukkige lesers wees wat ’n laserbehandeling vir onderarmhaarverwydering ter waarde van R690 sal wen! Beantwoord eenvoudig die vraag hier onder:

VRAAG: Wat is die waarde van die pynlose onderarmbehandeling wat jy kan wen?

SLUITINGSDATUME: 31 Mei 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n luukse Kaapse wegbreek van ses nagte ter waarde van R60 000!

Een gelukkige leser kan ses nagte se verblyf vir twee in drie luukse hotelle – The Last Word Constantia, The...

Close