×
Skakel na Engels

Wat om te pak

Om vir ‘n vakansie te pak, kan stresvol wees. Laai ons inpaklysie af, druk dit uit en hou dit byderhand sodra jy begin pak

So lekker soos wat dit is om met vakansie te gaan, so sleg is dit seker om daarvoor in te pak. Met ons handige wat-om-te-pak-lysie kan jy egter gerus wees dat jy alles en nog wat sal onthou.

Laai die lysie af en druk dit uit sodat jy dit byderhand kan hou sodra jy jou vakansie begin beplan.

 

KLIEK HIER OM ONS INPAKLYS AF TE LAAI.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Advertensie-promosie: Verken Mpumalanga

Waar gaan jy dié vakansie deurbring? In plaas daarvan om soos elke ander jaar na dieselfde kusdorpie toe te gaan,...

Close