×
Skakel na Engels

Vyf wenke om slegte spysvertering te help voorkom

Só kan jy sooibrand en slegte spysvertering verlig

Voorkoming

  • Vermy ryk, vetterige geregte vol speserye, sowel as sjokolade, fyngebak, suur vrugtesappe, alkohol en kafeïendrankies.
  • Probeer om drie uur voordat jy saans gaan slaap klaar te eet.
  • Lig jou bed se koppenent met houtblokke om te verhoed dat spysverteringsappe in jou keel terugvloei.

 

Probeer dít tuis

  • Drink ’n glas water gemeng met twee of drie teelepels appelasyn voor maaltye.
  • Koeksoda is ’n natuurlike teensuurmiddel en kan met ’n glas water gemeng word vir onmiddellike verligting.

 

Lees ook:

Haal die angel uit sooibrand

Drink jy genoeg water?

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kry jou metabolisme aan die brand

Gee jou metabolisme ’n hupstoot met dié drie praktiese wenke

Close