×
Skakel na Engels

Vyf goeie lampskerms

Wil jy jou dekor verander sonder om ’n fortuin te spandeer? Probeer ’n nuwe lampskerm en helder ’n vertrek in ’n kits op

Jy hoef nie ’n fortuin te spandeer om die dekor in jou huis te verander nie. Jy sal verbaas wees om te sien wat ’n groot verandering iets kleins soos ’n nuwe lampskerm kan maak.

 

Hier’s ons gunstelinge:

 

 

R294,95 | www.5rooms.co.za

 

R99,99 | Mr Price Home

 

 

R99,99 Mr Price Home

 

R230 | Woolworths

 

R349,95 | www.5rooms.co.za

 

 

Onthou…

As jy ’n nuwe lampskerm gaan koop, onthou om jou lamp saam te neem sodat jy kan sekermaak die skerm pas daarby.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Maak dit: Muurhorlosie

Kikker só ’n vaal muur op en maak boonop seker dat almal in die huis betyds is

Close