×
Skakel na Engels

Vrolike Kersgeskenk-kaartjies

Druk hierdie plekmatjie en kersgeskenk-kaartjies vir die feestyd

kersgeskenk-kaartjies

Ereplek:

Gee jou Kersete ’n selfdoentema met fraai, feestelike papierplekmatjies. Dié prettige plekmatjie kan op A4- of A3-grootte papier of karton gedruk word.

Prettige pakkies:

Draai jou Kersgeskenke in kontrasterende, effekleurige papier toe pleks van ’n fortuin aan bedrukte geskenkpapier te bestee.  Druk hierdie Geskenk-kaartjies op karton uit, knip dit uit en pons ’n gaatjie daarin sodat jy dit aan ’n geskenk kan vasbind.

Kyk op die skryfbehoefterak van jou plaaslike supermark vir goedkoop, vrolike papier wat jy met mooi linte kan versier vir ’n feestelike voorkoms. Oppas vir ’n bontspul – beperk jouself tot twee of drie kleure wat goed saam lyk.

LEES OOK:

Klop Kersfeesstres

14 wenke vir ’n ekovriendelike Kersfees

Kos-alternatiewe vir ’n gesonde Kersfees

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Advertensie-promosie: Bederf jouself dié Kersfees

The Body Shop se luukse Kersreekse is spesiaal saamgestel sodat jy jouself dié feestyd elke dag kan pamperlang.

Close