×
Skakel na Engels

Video: Hierdie snaakse Suid-Afrikaanse Kersfeesliedjie gaan jou dag maak!

’n Bietjie plaaslike vermaak vir die feestyd!
video

Die feestyd is die ideale tyd vir vriende en familie om bymekaar te kom en lekker kos te eet, spesiale oomblikke te deel en baie te lag. Hierdie snaakse video sal julle beslis laat skater – dis ’n parodie op die Kersfeesliedjie “The 12 Days of Christmas” en bevat trots Suid-Afrikaanse geskenke. 

Pin hierdie artikel vir later! Volg Goeie Huishouding op Pinterest vir nog.

Kyk die video vir ’n bietjie lighartige feeshumor, maar wees gewaarsku – jy gaan sukkel om dit uit jou kop uit te kry 😉

Ons dink dis baie oulik!

FOTO: iStock/Mukhina1

LEES OOK:

Die beste skoonheidsgeskenkpakke om hierdie Kersfees te gee

Ons Kersuitgawe is nou beskikbaar

Jou vooruitwerk-tydplan vir ’n tradisionele Kersete

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ons Kerfees-geïnspireerde weeklikse maaltydplan

Dis amper daardie tyd van die jaar!

Close