×
Skakel na Engels

Tjiprolletjies, enige iemand?

Ons het die nuwe Lay’s Deli Kettle Cooked-aartappelskyfies (amper) in ’n fynproewerhappie omskep.

 

 

Probeer gerus dié kombinasies om deli-styl-tjiprolletjies te maak of los die broodrolletjies en geniet die skyfies saam met ’n doopsous.

 

Lay’s Deli Kettle Cooked Sundried Tomato & Olive-geur

Probeer dit saam met ’n mengsel van basiliepesto en ongegeurde roomkaas.

 

Lay’s Deli Kettle Cooked Creamy Peppered Fillet-geur

Probeer dit saam met ’n doopsous in gekaramelliseerde-uie-geur.

 

Lay’s Deli Kettle Cooked Cream Cheese & Jalapeño-geur

Probeer dit saam met guacamole.

 

Lay’s Deli Kettle Cooked Cheese Gratin & Caramelized Onion-geur

Probeer dit saam met biltonggeur roomkaas.

 

Die nuwe Lay’s Deli-aartappelskyfies is nou in Gauteng beskikbaar. Wees op die uitkyk daarna wanneer dit van Januarie 2014 af landwyd beskikbaar sal wees. Die aanbevole kleinhandelprys is R7,99 vir 50 g en R13,99 vir 110 g.

 

Besoek www.simba.co.za of www.facebook.com/LaysDeliSouthAfrica vir meer inligting.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Smaaktoets: Weense worsies

Of jy dit verkies in ’n broodrolletjie of as wieletjies in jou roereier, almal geniet Weense worsies. Ons het 7...

Close