×

Teken in op die digitale uitgawe

Laai Goeie Huishouding in digitale formaat af en lees dit op jou rekenaar, iPad of skootrekenaar teen slegs R17 per uitgawe! Hoe gerieflik!

Het jy geweet jy kan Goeie Huishouding-tydskrif in digitale formaat aflaai en dit op jou rekenaar, tablet of skootrekenaar lees? Die inhoud en ontwerp is dieselfde as die tydskrif s’n – die enigste verskil is dat jy dit onmiddellik op jou lessenaar afgelewer kry en jy bespaar boonop op die omslagprys!

Teken in op die digital tydskrif vir 12 maande, laai die huidige uitgawe af of versoek vorige uitgawes. Jy kan deur Zinio bestel.