×
Skakel na Engels

Supermark-kopies

3 beproefde en getoetsde produkte van ’n supermark se rakke

 

 

 

 

 

 

 

Glad-ysblokkiesakkies is die nuutste uitvindsel van een van ons gunsteling-handelsmerke. Dis lekbestand, neem min plek in die vrieskas op en kan ook gebruik word om aftreksel en sap in te vries. Beskikbaar in supermarkte landwyd. R14,99

 

Dié boksies pastasous is propvol geur en kry ons stem vir uitstekende gehalte en smaak teen ’n sakpasprys. R19,99, Woolworths

 

Moenie Makro se spesiale Kersfeesaanbiedinge misloop nie – ons het ons oog op die Kenwood- kompakte voedselverwerker, FPM250. R750, Makro.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Voorbladster Benny se braaigeheime

By ons Kersmiddagete in Johannesburg met ons voorbladster, die MasterChef SA-boordelaar Benny Masekwameng, het hy ons ’n geheim vertel –...

Close