×
Skakel na Engels

Sterstyl: Sjiek oefendrag

Word fiks in styl in modieuse oefenklere

 Foto:  REX/Beverly News

 

Pas Nicole Richie se stylvolle en praktiese benadering tot oefenklere toe deur skokpienk drafskoene saam met ’n modieuse swart capribroek te dra.

 

R1 330, Stealth by Vivobarefoot

 

R1 330, Stealth by Vivobarefoot

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
3 maklike joga-oefeninge wat jou sal laat glimlag

Joga is dalk net die medisyne wat jou sal laat glimlag. Dit help nie net vir stres nie, maar bevoordeel...

Close