×
Skakel na Engels

Ster-oorbelle

Voeg ’n tikkie rooitapytglans by jou voorkoms met opvallende oorbelle

Foto: REX/Broadimage

 

Maak ’n stelling met juwele en voeg só kleur en glans by jou uitrusting. Jessica Alba weet net hóé. Jy kan ook só lyk met dié mooi oorbelle.

 

 

Hangoorbelle met krale, Woolworths, R69,95

 

Setoorbelle, R25,99, Mr Price

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Lang oorbelle

Voeg ’n bietjie rooitapyt-glans by jou voorkoms met dié treffende oorbelle wat in die lug rond rinkink

Close