×

R-Z

Tamatiesous

Kledingstof/materiaal 1 Werk van die agterkant af, spoel die vlek onder lopende koue water. 2 Behandel vooraf met ‘n vloeibare vlekverwyderaar, klad die vlek en laat staan vir ‘n paar minute. 3 Spoel goed uit. 4 Spons met witasyn af. 5 Spoel weer goed uit. 6 Herhaal stappe 2 tot 5 tot soveel moontlik van die vlek verwyder is. 7 Behandel met ‘n voorafwas-vlekverwyderaar en was daarna. 8 As die vlek nie verdwyn het nie, vryf vloeibare wasmiddel daarop en […]