×

D-K

Hoesstroop

Kledingstof/materiaal 1 Spoel in warm water om die hoesstroop te verdun. 2 Meng een eetlepel vloeibare wasmiddel en een eetlepel witasyn met twee koppies koue water. 3 Spons die vlek met die oplossing af; vryf daaroor met ‘n borsel of lepel. 4 Spoel onder lopende koue water. 5 Spons met vlugtige-alkohol af. 6 Behandel vooraf met ‘n voorwas-vlekverwyderaar. 7 Was – gebruik chloorbleikmiddel as dit veilig is vir die tipe materiaal.   Stoffering/bekleedsel 1 Meng een eetlepel opwasmiddel en een […]