×

_R-Z

Room

Kledingstof/materiaal 1 Behandel vooraf met ‘n voorwas-vlekverwyderaar of week in ‘n wasmiddel wat ensieme bevat.  Indien dit ‘n vars vlek is, week vir ten minste 30 minute of vir ‘n ouer vlek, week vir ‘n hele paar uur. 2 Was daarna.   Stoffering/bekleedsel 1 Gebruik ‘n skoon wit lap en spons die vlek met ‘n droogskoonmaakmiddel af. 2 Klad daarop tot droog. 3 Herhaal stappe 1 en 2 tot die vlek verdwyn. OF 1 Meng een eetlepel opwasmiddel met twee […]