×

_L-Q

Maaskaas

Kledingstof/materiaal 1 Behandel vooraf met ‘n vlekverwyderaar of week in ‘n wasmiddel wat ensieme bevat. 2 Was.   Stoffering/bekleedsel 1 Gebruik ‘n skoon wit lap en spons die vlek met ‘n droogskoonmaakmiddel af. 2 Klad daarop tot droog. 3 Herhaal stappe 1 en 2 tot die vlek verdwyn. OF 1 Meng een eetlepel opwasmiddel met twee koppies koue water. 2 Gebruik ‘n skoon wit lap en spons die vlek met die oplossing af. 3 Klad daarop tot droog. 4 Herhaal […]